Verskil tussen weergawes van "Witbank"

13 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Skoonmaak, replaced: BPJ ErasmusB.P.J. Erasmus using AWB
k (Skoonmaak, replaced: BPJ ErasmusB.P.J. Erasmus using AWB)
}}
 
'''Witbank''', amptelik bekend as '''eMalahleni''', is 'n stad geleë op die [[hoëveld]] van [[Mpumalanga]], [[Suid-Afrika]]. Die Witbank-naam is afgelei van 'n wit sandsteen uitspanplek waar transportdrywers voorheen gerus het. In Maart 2006 word die stad herdoop na eMalahleni, die [[Nguni]] woord vir "die plek van kool". Die stad is in 'n [[steenkool]]myngebied met 22 mynmaatskappye in 'n gebied met 'n radius van kleiner as 40  km. Daar is verskeie steenkoolaangedrewe kragstasies naby, as ook 'n staalfabriek wat steenkool gebruik, naamlik [[Highveld Steel and Vanadium Corporation]].
 
Witbank is gestig in [[1890]]. Vroeëre pogings om steenkool te myn was onsuksesvol totdat die [[spoorlyn]] van [[Pretoria]] in [[1894]] die gebied bereik het. Emalahleni het 'n dorp geword in [[1903]], 'n munisipaliteit op [[13 Mei]] [[1910]], en daarna stadstatus verkry (datum onbekend). Die [[Universiteit van Pretoria]] het in [[1989]] 'n kampus hier opgerig.
 
==Distrik==
Die distrik is 2 900km900&nbsp;km<sup>2</sup> groot en gemengde boerdery word beoefen: [[bees]] en suiwel, [[mielie]]s, [[aartappel]]s en patats. Daar is ook groot neerslae van ystererts, [[chroom]], [[mangaan]], asbes, mika en [[kobalt]] in die distrik. <ref>[[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[BPJB.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4</ref>
 
== Trivia ==
13 247

wysigings