Verskil tussen weergawes van "Eoliese proses"

13 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:KelsoSand.JPG|thumb|300px|Sand waai van die kruin van die Kelso-duine in die Mojave-woestyn in Kalifornië af.]]
 
'n '''Eoliese proses''' is 'n gebeurtenis waar [[wind]] die oppervlak van die [[AandeAarde]] en ander hemelliggame verander. Dit kom slegs op planete (of mane) met 'n atmosfeer voor. Eoliese prosesse kan sedimentêre afsettings (soos duine) vorm en verskuif asook gesteentes verweer, uitkerf en vervorm. Faktore wat hier 'n rol speel is die windrigting, sterkte, afstand en geleentheid vir afsetting en verwering.
 
In teenstelling met eoliese prosesse vind hidrologiese prosesse deur die werking van [[water]] plaas.
Anonieme gebruiker