Verskil tussen weergawes van "Oppervlak"

923 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(interwiki skakel na Engels bygevoeg)
: ''Hierdie artikel behandel die topologiese begrip. Sien gerus [[Oppervlakte]] vir die meetkundige begrip.''
[[Lêer:Saddle pt.jpg|thumb|225px|'n Oop oppervlak waarop ''X''-, ''Y''-, en ''Z''-kontoere aangedui is.]]
[[Lêer:Möbius strip.jpg|thumb|225px|'n Möbiusband met 'n gladde nie-oriënteerbare oppervlak.]]
 
In [[wiskunde]], en veral [[topologie]], is 'n '''oppervlak''' 'n twee-dimensionele spruit<!--manifold? vertaling kom uit die Pharos-->. Die bekendste voorbeelde is dié wat grense van soliede voorwerpe in gewone drie-dimensionele Euklidiese ruimte is. Daar is ook meer eksotiese oppervlakke, wat so "verwring" is, dat hulle glad nie in drie-dimensionele ruimte veranker kan word nie.
 
Oppervlakke word gebruik in fisika, ingenieurswese, rekenaargrafika en baie ander vakgebiede, hoofsaaklik waar hulle die oppervlakke van fisiese voorwerpe voorstel. Byvoorbeeld: wanneer die lugdinamiese eienskappe van 'n vliegtuig geanaliseer word, is die belangrikste oorweging die vloei van lug oor die vliegtuig se oppervlak.
 
[[Kategorie:Meetkunde]]
[[Kategorie:Topologie]]
 
[[als:Fläche (Topologie)]]
[[elar:Έκτασηسطح]]
[[an:Superficie]]
[[ast:Superficie]]
[[be:Паверхня]]
[[bs:Površ]]
[[cs:Plocha]]
[[sn:Chiso (Chiumbwa)]]
[[de:Fläche (Mathematik)]]
[[en:Surface]]
[[es:ÁreaSuperficie (geometríamatemática)]]
[[freo:SuperficieSurfaco]]
[[eu:Gainazal]]
[[hu:Terület (egyértelműsítő lap)]]
[[fa:سطح (هندسه)]]
[[fr:Surface (géométrie)]]
[[fur:Superficie]]
[[ga:Dromchla]]
[[gl:Superficie]]
[[ko:곡면]]
[[io:Surfaco]]
[[ia:Superficie]]
[[lvis:PlatībaYfirborð]]
[[it:Superficie]]
[[he:פני שטח]]
[[ky:Бет (Геометрия)]]
[[lv:Virsma]]
[[nl:Oppervlak (topologie)]]
[[ja:曲面]]
[[nn:Flate]]
[[oc:Superfícia (matematicas)]]
[[scouz:AreaSirt]]
[[pl:Powierzchnia]]
[[pt:Superfície]]
[[ro:Suprafață]]
[[ru:Поверхность]]
[[sco:Area]]
[[svsimple:YtmåttSurface]]
[[tlsk:LawakPovrch]]
[[sl:Ploskev]]
[[ckb:ڕوو]]
[[sr:Површ]]
[[fi:Pinta (geometria)]]
[[sv:Yta]]
[[te:ఉపరితలం]]
[[tr:Yüzey]]
[[uk:Поверхня]]
[[vec:Superficie]]
[[vi:Mặt]]
[[zh:曲面]]
Anonieme gebruiker