Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Suid-Afrika"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: zu:University of South Africa)
k
[[Lêer:UNISA Main Campus in Pretoria.jpg|thumb|Die Universiteit van Suid-Afrika]]
 
Die '''Universiteit van Suid-Afrika''' is 'n [[universiteit]] in [[Pretoria]], [[Gauteng]], wat deur afstandsonderrig opleiding aan studente binne en buite [[Suid-Afrika]] verskaf. Dit was die eerste universiteit ter wêreld wat opleiding deur middel van korrespondensie verskaf het. Die universiteit staan ook bekend as '''UNISA''' ('''UNI'''versiteit van '''S'''uid-'''A'''frika). Dit was die eerste universiteit ter wêreld wat opleiding deur middel van korrespondensie verskaf het. In Junie 2002 het die universiteit 137&nbsp;000 ingeskrewe studente vanoor die hele wêreld gehad, wat beteken dat hy die grootste universiteit in Afrka is. Volgens 'n peiling in 2010, was UNISA die agtste beste universiteit in Suid-Afrika, en die 1290e in die wêreld.<ref>{{cite web |url=http://www.webometrics.info/top100_continent.asp?cont=africa |title=Top Africa |work=Ranking Web of World Universities |accessdate=26 February 2010}}</ref>
 
 
== Geskeidenis ==
Die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop is in 1916 omskep in die huidige Universiteit van Suid-Afrika. In die 1940's het die behoefte aan afstandsonderrig ontstaan. In 1951 kom UNISA as 'n suiwer eksterne universiteit tot stand.
 
 
== Eksterne skakels ==
610

wysigings