Verskil tussen weergawes van "Keiser-snapper"

195 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Habitat: Verbeter
k (Skoonmaak, replaced: [[File: → [[Lêer: (2) using AWB)
(→‎Habitat: Verbeter)
 
==Habitat==
Die vis leef in koraal en rots riwwe in water wat 5 – 180 m diep is en vreet gedurende die nag. Hulle vreet krap, garnale, kreef, vis, mondpotiges en tjokka. Die volwasse visse is alleenswemmers en territoriaal van aard. Die onvolwasse word soms gesien waar hulle voorkom saam net ''Diaema'' seekastaiings. Die vis bereik volwassenheid wanneer hulle 60-70 cm lank word en skiet kuit oor die riwwe. Dit is 'n gewilde hengelvis maar kan [[ciguatera]] vergiftiging veroorsaak.
 
==Sien ook==