Sekonde: Verskil tussen weergawes

8 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die '''sekonde''' is die SI-eenheid vir die meting van tyd. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur ...)
 
No edit summary
Die '''sekonde''' is die [[SI-stelsel|SI-eenheid]] vir die meting van [[tyd]]. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur en nominaal 24 uur in 'n dag. Die sekonde was dus 1/86,400 van 'n [[sonnedag]]. Die moderne definisie is egter die tyd waarin daar 9 192 631 770 oorgange tussen die hiperfynvlakke van die grondtoestand van 'n Sesiumatoom by 'n temperatuur van 0K, is.
610

wysigings