Verskil tussen weergawes van "Kevin Leo"

50 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
In [[1994]] dring hy tot die finale rondte van die [[Crescendo]]-kompetisie in die afdeling mansvokaal deur.
 
Op 2 November 2001 tree hy met sy vrou, ''Helunda'' in die eg. Hulle seuntjie, Luïn is in Augustus 2003 gebore.
 
Leo neem in Junie 2006 aan die internasionale opera-kompetisie ''VALSESIA MUSICA'' in [[Italië]] naby [[Milan]] deel, waartydens hy die vierde plek verower. Tydens die wenners-konsert is Leo as ''Pavarottie Pocco'' of ''Klein [[Luciano Pavarotti|Pavarotti]]'' voorgestel.<ref name=musiek.co.za></ref>
* Se, C´est La Vie, 1999 MUSIC FOR AFRICA<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/kevinleo.htm Vetseun.co.za], besoek op 10 Desember 2010.</ref>
* Jy's Ongelooflok, SELECT MUSIEK
* Gé - Lied van my lewe, LEONESS MUSIQUE
 
==Filmografie==
* [[Pretville]],2012
* [[Ek lief jou]], 2011
* [[Liefling]], 2010
 
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker