Verskil tussen weergawes van "Ostraciidae"

5 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Kategoriseer visse using AWB
(→‎Sien ook: Verbeter)
k (Kategoriseer visse using AWB)
 
==Kenmerke==
Die familie se liggaam is bedek met 'n harde laag bekend as 'n karapaks. Daar is slegs gate vir die oë, mond, kieue, neus, anus en vinne in die karapaks. Die grootte wissel van 15 - 46 cm. Die familie verkies om in rots en koraal riwwe te leef tot op dieptes van 90 m. Hulle is omnivore en eet onder andere slakke, [[skaaldier]]e, sponse, wurms en alge. Wanneer die vis bedrieg raak skei die familie 'n toksien af. As gevolg hiervan kan die familie nie in [[akwarium]]s aangehou word nie.
 
==Genera==
::* ''Lactoria diaphana'' - [[Stekel-koeivis]]
 
* ''Ostracion''
::* ''Ostracion cubicus'' - [[Koffervis]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:VisseBeenvisse]]
 
[[be:Кузаўковыя]]
13 247

wysigings