Verskil tussen weergawes van "Plotosidae"

Geen grootteverandering nie ,  8 jaar gelede
k
Kategoriseer visse, replaced: |left| → |links| using AWB
(Verbeter)
k (Kategoriseer visse, replaced: |left| → |links| using AWB)
''[[Tandanus]]''
}}
[[Lêer:Image-Striped eel catfish2.jpg|thumb|leftlinks|250px|[[Streep-baberpaling]], ''Plotosus lineatus'']]
 
Die '''Baberpalings''' (''Plotosidae'') is 'n [[vis]]-familie wat tot die visorde [[Siluriformes]] behoort. Daar is nege [[genus|genera]] met twee en dertig [[spesie|spesies]]s in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor waarvan een endemies is.
 
== Kenmerke ==
Die familie se lywe is lank en die stert eindig met 'n spits. Die tweede dorsale vin en die analevin word een by die stert. Daar is giftige stekels aan die eerste dorsale- en pektorale vinne. Daar is ook vier baarde om die mond van dié familie en die familie het geen skubbe op die vel nie. Die grootte wissel van 30 - 60 cm en die familie leef in vars, brak en soutwater en vreet [[ongewerweldes]] en vis. Die familie is giftig.
 
== Genus ==
* Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
 
[[Kategorie:VisseBeenvisse]]
 
[[ar:سلور المرجاني]]
13 247

wysigings