Verskil tussen weergawes van "Heinrich Hertz"

Maak beeld reg.
(kan iemand my help met hierdie beeld asseblief, hy wil nie wys nie)
(Maak beeld reg.)
 
===Elektromagnetiese golwe===
[[Lêer:Hertz schematic0.PNG|regs|300px|thumb|Hertz se toestel - 1887 (help met beeld asb)]]
Die Berlynse Akademie van Wetenskappe sou 'n prys uithandig vir gespesialiseerde werk op die gebied van elektromagnetisme. Op die aandringing van Helmholtz het Hertz besluit om hierdie prys te probeer wen. Sy navorsing wat hy hiervoor gedoen het, het oor die studie van ossilerende (wisselende) strome gehandel en sou hom later internasionale er verwerf.
 
Anonieme gebruiker