Verskil tussen weergawes van "Ifafastrand"

85 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Bygewerk
k (→‎Bron: Skoonmaak, replaced: BPJ ErasmusB.P.J. Erasmus using AWB)
(Bygewerk)
'''Ifafa Strand''' is 'n dorpie op die kus in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die naam beteken 'die een wat sprankel'. Die Ifafa rivier mond hier naby in die [[Indiese oseaan]] uit. Die [[N2]] nasionale pad gaan naby die dorpie verby.
 
==Sien ookTrivia ==
Die [[Stavenisse]] het op [[16 Februarie]] [[1686]] hier gestrand.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
110 286

wysigings