Verskil tussen weergawes van "Wikipediabespreking:Administrateur"

Hoe kon ek vergeet!
(Verwyder geargiveerde nominasies)
(Hoe kon ek vergeet!)
==[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]]==
Relatiewe nuwe gesig hier, maar hy het reeds berge versit. Kyk gerus na al die artikels wat hy al geskep het. Kom ons katrol hom in.
* {{Ondersteun}} - Groete. Anoniem
 
==[[Gebruiker:Hansjoseph|Hansjoseph]]==
Hansjoseph het omtrent al die pouse hier in Afrikaans gedokumenteer. Hy verdien ook 'n nominasie.
* {{Ondersteun}} - Groete. Anoniem
 
Anonieme gebruiker