Verskil tussen weergawes van "Vektoranalise"

1 107 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Vektoranalise''' is 'n afdeling van wiskunde, wat hom met die meerveranderlike analise van vektore bemoei. Vektoranalise verwys dan na 'n samehangende groep formules en oplosmet...)
 
'n Alledaagse voorbeeld van 'n probleem wat in terme van vektoranalise gestel kan word, is die manier hoe die temperatuur van water in 'n swembad verander terwyl die water rondvloei. Die temperatuur vorm hier 'n skalaarveld: op elke punt in die swembad bestaan daar 'n skalaar waarde (die temperatuur). Die waterstroom in die swembad vorm 'n vektorveld: op elke punt in die swembad bestaan daar 'n vektor (die stroomsnelheid). Met behulp van vektoranalise kan daar dan bepaal word wat die temperatuur op 'n gegewe plek op 'n gegewe tydstip sal wees.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Lineêre algebra]]
 
[[ar:تفاضل شعاعي]]
[[bn:সদিক রাশির ক্যালকুলাস]]
[[bg:Векторен анализ]]
[[bs:Vektorski kalkulus]]
[[ca:Càlcul vectorial]]
[[de:Vektoranalysis]]
[[en:Vector calculus]]
[[es:Cálculo vectorial]]
[[eo:Vektora kalkulo]]
[[fa:حساب برداری]]
[[fr:Analyse vectorielle]]
[[gl:Cálculo vectorial]]
[[ko:벡터 미적분학]]
[[hi:सदिश कैलकुलस]]
[[hr:Vektorska analiza]]
[[id:Kalkulus vektor]]
[[it:Calcolo vettoriale]]
[[he:אנליזה וקטורית]]
[[lt:Vektorinis skaičiavimas]]
[[mk:Векторска анализа]]
[[ms:Kalkulus vektor]]
[[nl:Vectoranalyse]]
[[ja:ベクトル解析]]
[[no:Vektoranalyse]]
[[nn:Vektorrekning]]
[[pt:Cálculo vetorial]]
[[ro:Calcul vectorial]]
[[ru:Векторный анализ]]
[[simple:Vector calculus]]
[[fi:Vektorianalyysi]]
[[sv:Vektoranalys]]
[[tl:Kalkulong bektor]]
[[th:แคลคูลัสเวกเตอร์]]
[[tr:Vektör hesabı]]
[[uk:Векторне числення]]
[[ur:سمتیہ حسابان]]
[[zh:向量分析]]
Anonieme gebruiker