Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:41.240.202.240"

geen wysigingsopsomming nie
(→‎Vis taxo's...: Verbeter)
: Op die oomblik, nee. Baie van die straalvinvisse is nog onder beenvisse gekategoriseer. Ons sal dit eers moet regmaak. Groete. Anoniem
::Kan jy my 'n idee gee wat hoe jy die Vis kategorie model sien? Alle straalvinvisse is ook beenvisse. Oesjaar
 
::: Visse -> Beenvisse -> Straalvinvisse / Vleisvinvisse‎.
::: Ons moet dus al die vis-artikels wat tans onder beenvisse geliasseer is opdeel tussen Straalvinvisse en Vleisvinvisse‎.
::: Maak dit sin?
Anonieme gebruiker