Verskil tussen weergawes van "Wikipediabespreking:Administrateur"

geen wysigingsopsomming nie
(Hoe kon ek vergeet!)
 
==[[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]]==
Ons [[Igtiologie|igtioloog]] wat in sy vrye tyd bergfiets ry. Julle sal hom daagliks hier opmerk terwyl hy [[vis]]- en ander interessante artikels skep. Sover ek verstaan het hy al meer as 1000 vis-artikels geskep. Dit wil gedoen word!
* {{Ondersteun}} - Groete. Anoniem
 
 
==[[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]]==
Voyageur het geen bekendstelling hier nodig nie. Hy/sy lewer 'n konstante stroom van hoër kwaliteit artikels waarvan vele al op ons voorblad gepryk het. Ek sal graag wil sien dat iemandIemand van sy statuur behoort eintlik as 'nburokraat burokraataangestel te opeindigword.
* {{Ondersteun}} - Groete. Anoniem
 
==[[Gebruiker:Morne|Morne]]==
Morne is bekend vir al sy kerklike artikels en al die mooi foto's wat hy hier oplaai. Vele van sy artikels het ook al voorbladstatus bereik.
* {{Ondersteun}} - Groete. Anoniem
 
Anonieme gebruiker