Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:41.240.202.240"

(→‎Vis taxo's...: Antwoord)
:: Ek dink nie ons moet dit voluit skep nie, maar as 'n kategorie te veel artikels het, moet dit in nouer kategorieë opgedeel word. Dit maak byvoorbeeld nie nou al sin om [[:Kategorie:Kraakbeenvisse]] op te deel nie, aangesien dit net 'n paar artikels bevat. Groete. Anoniem
:::Sien my kommentaar by [[Afrika-longvis]]. As dit klaar is, is al die vleisvinvisse artikels onder hul regte kategorieë. Oesjaar
 
:::: Het al gekyk, maar verstaan nie wat jy bedoel nie.
Anonieme gebruiker