Verskil tussen weergawes van "Kaprivistrook"

546 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|Die Kaprivistrook. Lêer:National Parks in Namibia de.png|thumb|Kaart van die nasionale parke in Namibië. Parke genommer #8, 9, 10 en 11 lê in die ...)
 
[[Lêer:Caprivistrip.png|thumb|Die Kaprivistrook.]]
[[Lêer:National Parks in Namibia de.png|thumb|Kaart van die nasionale parke in Namibië. Parke genommer #8, 9, 10 en 11 lê in die kaprivistrookKaprivistrook.]]
 
Die '''Kaprivistrook''' is 'n 30 km breë strook land in [[Afrika]] tussen [[Angola]] en [[Botswana]] wat aan [[Namibië]] behoort. Sedert 1990 val die Kaprivistrook in twee Namibiese streke: die westelike helfte in die [[Kawango]]-streek, terwyl die oostelike helfte is die [[Caprivi]]-streek lê. Die strook begin in die noordooste van die land op die 21<sup>ste</sup> graad oosterlengte en strek 450 km na die ooste tot die punt waar die [[Chobe-rivier]] van die [[Zambezirivier]] afbreek. Die strook grens in die noorde aan Angola en [[Zambië]] en in die suide aan Botswana. Die [[Okavangorivier]] vloei deur die westelike deel van die Kaprivistrook.
 
==Nasionale Parke==
Die Kaprivistrook bestaan tans grotendeels uit natuurparke:
 
* Die klein [[Popa Falls Park]] is die ‘watervalle’ van Popa in die Okavangorivier (#8 op kaart)
* Die 204 km lange gedeelte tussen die Okavango- en [[Kwando]]-riviere vorm die [[Bwabwata Game Park]] en die [[Mahango Game Park]] (#9 op kaart)
* Die [[Mudumu National Park]] is langs die Kwando-rivier (#10 op kaart)
* Die moerasagtige en deurgaans moeilik begaanbare [[Mamili National Park]] is geleë tussen die Kwando- en [[Linyanti]]-riviere (#11 op kaart)
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker