Kwandorivier: Verskil tussen weergawes

11 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Goeie genade!)
No edit summary
{{Inligtingskas Rivier
|rivier_naam = Kwandorivier
|ander_naam = LyniantirivierLinyantirivier / Choberivier
|beeld = Zambezi_River_at_junction_of_Namibia,_Zambia,_Zimbabwe_&_Botswana.jpg
|beeld_byskrif = Die samevloei van die KwandoChobe en die Zambezi
|kaart = Caprivistrip.png
|kaart_byskrif = Die Kwando vorm die grens tussen Namibië en Botswana
}}
 
Die '''Kwandorivier''' is 'n [[rivier]] in [[Afrika]] wat deur [[Angola]], [[Zambië]], [[Botswana]] en [[Namibië]] vloei. Die rivier ontspring in die hooglande van Angola en vloei dan in 'n suidelike rigting deur die [[Kaprivistrook]] ([[Namibië]]) na die Linyanti-moeras op die grens met Botswana. Onder die moeras staan die rivier as die '''Linyantirivier''' bekend en verder suid as die '''Choberivier'''. Slegs in tye van hoë afvoer bereik die water die [[Zambezirivier]]. Vanuit die Zambezi vloei die water meestal in 'n westelike rigting.
 
Die [[Chobe Nasionale Park]] in Botswana het sy naam aan die rivier te danke.