Verskil tussen weergawes van "N1 (Suid-Afrika)"

Kanselleer my onnodige toevoeging
(Musina en Beitbrug bygevoeg)
(Kanselleer my onnodige toevoeging)
 
==Gauteng==
Van die Vaalrivier word die snelweg die [[Kroonvaal Tolweg]] genoem. Dit sluit dan by die [[Westelike Verbypad]] of "betonpad" aan. Net voor dié aansluiting, sluit die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] eers by die N1 aan. Die pad beweeg dan noord na [[Pretoria]] waar dit die besigste pad in die Suidelike Halfrond vorm, nl. die [[Ben Schoeman-hoofweg]], wat daagliks omtrent 300 000 voertuie tussen [[Johannesburg]] en Pretoria dra. Beide die [[N4]] en [[N14]] nasionale paaie sluit aan by die N1. By Pretoria vorm dit die [[Pretoria-Oos verbypad]] wat vantot daar viain [[Polokwane]] (Pietersburg) tot in [[Musina]] en [[Beitbrug]] verleng. Halfpad tussen Pretoria en [[Bela-Bela]] (Warmbad) word die [[Limpopo (provinsie)]] binnegery.
 
==Limpopo==
Die N1 hou reg noord, verby Bela-Bela, swaai dan noordoos, verby [[Kranskop (koppie)|Kranskop]] en die tolhek tot by [[Polokwane]]. Die N1 kruis die [[Suidelike Halfrond|Steenbokskeerkring]] sowat 53km noord van Polokwane. Die pad gaan dan aan na [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]] (Makhado) en gaan oor die [[Soutpansberg]] via [[Wyliespoort]], deur [[Musina]] voor dit by [[Beitbrug]] uitkom. By Beitbrug word die [[Limpoporivier]] gekruis. Na Beitbrug, word die pad nie meer die N1 genoem nie, omdat dit in [[Zimbabwe]] in beweeg.<ref>[[w:en:N1 road (South Africa)|Engelse Wikipedia]]</ref>
 
==Eksterne skakels==
86 004

wysigings