Verskil tussen weergawes van "Rooinekswael"

40 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
k (r2.7.3) (robot Bygevoeg: vi:Cecropis daurica)
| image_width = 240px
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordate|Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Passeriformes]]
| synonyms = <center>''Hirundo daurica''</center>
}}
[[FileLêer: Cecropis daurica MHNT.jpg |thumb|'' Cecropis daurica '']]
 
Die '''rooinekswael''' (''Cecropis daurica'', sinoniem: ''Hirundo daurica'') is 'n klein voël in die [[Swael (voël)|swaelfamilie]] en lyk baie soos [[Europese swael]]s.
 
== Identifikasie ==
 
Rooinekswaels het blou bolywe en rooi-bruin onderlywe, nek en gesig. Hulle het ook swart ondervere. Soos baie ander swaels, is hulle vinnige vlieërs en duik na die grond tydens vlug om insekte op te pik. Hulle vlerke is breed met 'n punt.
 
* Wetenskaplike naam: ''Hirundo daurica''
* Engelse naam: ''Red-rumped Swallow''
 
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
* [[Klasifikasie-indeksLys van SuidSuider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name]]
 
*[[Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]]
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Swaels]]
13 247

wysigings