Verskil tussen weergawes van "Wikipediabespreking:Administrateur"

Laastens, die skim, ek meen die "anonieme" gebruiker wat hier kattekwaad aanvang en soms daai [[Gebruiker:Naudefjbot|irriterend bot]] van hom loop. Weet nou nie of iemand vir die arme drommel sal wil stem nie, maar net ingeval, hier is sy self-nominasie.
* {{Ondersteun}} - As Zuma vir homself kan stem, kan ek seker ook :-) Groete. Anoniem
* {{Ondersteun}}, groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 17:03, 13 Januarie 2013 (UTC)