Wikipediabespreking:Welkom nuwelinge: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
 
No edit summary
Teruggerol na vorige weergawe, nadat gebruiker ''24.224.171.84'' alles uitgevee het. --[[Gebruiker:Nomdeplume|Nomdeplume]] 06:46, 15 April 2006 (UTC)
 
Ok, ek dink Suidpunt (dit was jy, ne?) het 'n uistekende idee gehad om hierso 'n handleiding met prentjies te maak. Hierdie blad is tans die 49e gewildste blad op Wikipedia, en hy kry so 30 besoekers per dag. Dit is die plek waarheen mense kom om te leer hoe om Wikipedia te gebruik (ja, daar bestaan ook ander blaaie wat mens help, maar kyk na hulle statistiek. Hulle word nie besoek nie). Ek het ook al 'n rukkie met die idee gespeel om so handleidingtjie bymekaar te skraap. Kyk hierso [http://afrikaansetaalraad.co.za/wp-content/uploads/Hoe-om-Wikipedia-artikels-te-skep-en-te-wysig.pdf]. Dis vêr van perfek af, ek noem byvoorbeeld nie eers die ''wys voorskou'' knoppie nie. Maar dis bedoel om eenvoudig te wees. Wat dink julle? [[Gebruiker:AHB|AHB]] ([[Gebruikerbespreking:AHB|kontak]]) 17:59, 15 Januarie 2013 (UTC)
610

wysigings