Verskil tussen weergawes van "Oscar Wilde"

9 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
r2.7.3) (Robot: verander ckb:ئۆسکار ویڵد na ckb:ئۆسکار وایڵد; kosmetiese veranderinge
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: pnb:آسکر وائلڈ)
k (r2.7.3) (Robot: verander ckb:ئۆسکار ویڵد na ckb:ئۆسکار وایڵد; kosmetiese veranderinge)
[[BeeldLêer:Oscar_Wilde.jpg|thumb|right|200px|Oscar Wilde]]
'''Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde''' ([[16 Oktober]], [[1854]] – [[30 November]], [[1900]]) was 'n [[Anglo-Ierse]] [[skrywer]], [[Digkuns|digter]], [[dramaturg]] en [[kortverhaal]]skrywer.
 
== Biografie ==
=== Geboorte en vroeë lewe ===
[[BeeldLêer:Oscar_wilde_in_dublin.jpg|thumb|left|200px|Standbeeld van Oscar Wilde in Dublin se Merrion Square Park (Archbishop Ryan Park).]]
Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, [[Dublin]]. Sy ouers was Sir [[William Wilde]] en sy vrou [[Jane Wilde|Jane]]. Jane was 'n suksesvolle skrywer en 'n Ierse [[nasionalisme|nasionalis]], bekend as 'Speranza', terwyl Sir William Ierland se bekendste oor- en oogspesialis was, en het boeke geskryf oor [[argeologie]].
 
=== Literêre werke ===
[[BeeldLêer:Beardsley-peacockskirt.PNG|thumb|left|"The Peacock Skirt", geïllustreerd deur [[Aubrey Beardsley]] vir Wilde se opvoering ''[[Salomé]]'']]
 
Sy enigste boek ''[[The Picture of Dorian Gray]]'' is gepubliseer in [[1891]]. Kritici beweer gereeld dat daar paralelle bestaan tussen Wilde se lewe en dié van die hoofkarakter, en dit is ook gebruik as bewys in die hofsaak teen hom.
== Bibliografie ==
'''Digkuns'''
* ''[[Gedigte (Oscar Wilde)|Gedigte]]'' (1881)
* ''[[The Ballad of Reading Gaol]]'' (1898)
 
[[Kategorie:Ierse digters|Wilde, Oscar]]
[[Kategorie:Ierse dramaturge|Wilde, Oscar]]
[[Kategorie:Ierse skrywers|Wilde, Oscar]]
 
{{Link FA|mk}}
 
[[bs:Oscar Wilde]]
[[ca:Oscar Wilde]]
[[ckb:ئۆسکار ویڵدوایڵد]]
[[cs:Oscar Wilde]]
[[cy:Oscar Wilde]]
13 247

wysigings