Verskil tussen weergawes van "RNS"

22 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Beeld:Pre-mRNA-1ysv.png-tubes.png|thumb|right|'n Haarnaald loop van 'n pre-mRNA. Die nukleotiedbasis (groen) en die ribose-fosfaat ruggraat (blou) is aangedui. Neem kennis dat hierdi...)
 
[[Beeld:Pre-mRNA-1ysv.png-tubes.png|thumbduimnael|rightregs|'n Haarnaald loopHaarnaaldstring van 'n pre-mRNAmRNS. Die nukleotiedbasis (groen) en die ribose-fosfaat ruggraat (blou) is aangedui. Neem kennis dat hierdie 'n enkelstring-RNS is wat op ditself terugvou.]]
 
'''Ribonukleïnesuur''' oftewel '''RNS''' is saam met [[DNS]] die draer van [[genetika|erflike inligting]] in alle bekende organismes. RNS bestaan uit nukleïnesuur en vorm saam met proteïne die makromolekules noodsaaklik vir alle bekende vorms van lewe.
 
==Vergelyking met DNS==
[[File:50S-subunit of the ribosome 3CC2.png|thumbduimnael|Drie-dimensionele voorstelling van die [[50S]] -ribosomale subeenheid. RNS isin bruin, proteienproteïen in blou. Die aktiewe posisie is in die middel (rooi).]]
Die chemiese struttuurstruktuur van RNS en DNS is soortgelyk, behalwe vir 'n paar uitsonderings:
* RNARNS bevat die suiker ''ribose'', maar DNS bevat die effens anderse suiker ''deoksiribose'' ('n tipe ribose wat een suurstofatoom armer is),
* RNARNS besit die nukleobasis ''urasiel'' waar DNS ''timien'' bevat. Anders as DNS, is meeste RNS-molekules enkelstringe nukleotides en kan dit baie ingewikkelde drie-dimensionele strukture vorm.
 
{{saadjie}}
{{en-vertaal|RNA}}
 
[[Kategorie:Genetika]]
83 388

wysigings