Verskil tussen weergawes van "Willem-Alexander van die Nederlande"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: duimnael|300px|Willem-Alexander '''Willem-Alexander, Prins van Oranje''' (Willem-Alexander Claus George Ferdinand; gebore 27 Apri...)
 
No edit summary
[[Lêer:Willem-Alexander, Prince of Orange.jpg|duimnael|300px|Willem-Alexander]]
 
'''Willem-Alexander, Prins van Oranje''' (Willem-Alexander Claus George Ferdinand; gebore 27 April 1967) is sedert 1980 die troonopvolger van die [[Koninkryk der Nederlande]]. Hy is die oudste kind van [[Beatrix van Nederland|Koningin Beatrix van die Nederlande]] en Prins [[Klaus van Amsberg]] en is sedert sy vader se dood in 2002 die hoof van die Huis van Amsberg.
 
Willem-Alexander het in die Nederlandse Koninklike Vloot gedien en geskiedenis aan die [[Universiteit van Leiden]] gestudeer. Hy is in 2002 met Máxima Zorreguieta Cerruti getroud. Hulle het drie dogters: prinses Catharina-Amalia (gebore 2003), prinses Alexia (gebore 2005) en Prinses Ariane (gebore 2007).
 
Op 28 Januarie 2013 kondig sy moeder aan dat sy op 30 April 2013, op "Koninginnedag", gaan abdikeer<ref>[http://www.koninklijkhuis.nl/ www.koninklijkhuis.nl]</ref>. Prins Willem-Alexander sal haar dan in die posisie as koning opvolg.
[[da:Willem-Alexander af Nederlandene]]
[[de:Willem-Alexander von Oranien-Nassau]]
[[en:Willem-Alexander, Prince of OrangOrange]]
[[es:Guillermo Alejandro de Orange-Nassau]]
[[eo:Willem-Alexander de Nederlando]]