Verskil tussen weergawes van "Baksteen"

299 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Brick wall close-up view.jpg|thumb|260px|'n Baksteenmuur]]
[[Lêer:A brick array.JPG|thumb|260px|'n Stapel bakstene]]
[[Lêer:Concrete wall.jpg|thumb|260px|'n Ou baksteenmuur]]
[[Lêer:Historic brick street in Natchitoches, LA IMG 1943.JPG|thumb|260px|Straat wat met bakstene uitgelê is]]
 
'n '''Baksteen''' is 'n tipe steen wat van gebakte klei gemaak word en as boumateriaal dien. Die gebruik van bakstene, of ongebakte kleistene, is baie oud en dateer terug na die eerste beskawings toe. Baksteen is deur die geskiedenis gebruik om van die sterkste en langsblywende strukture te bou. Bakstene word gewoonlik bo-op mekaar gepak en vasgemessel met sement of 'n ander messel-bindstof, om mure en ander permanente bouwerke te vorm. Deesdae word bakstene in standaard groottes op industriële skaal vervaardig.