Verskil tussen weergawes van "Nederlandse monargie"

geen wysigingsopsomming nie
Abdikasie het ’n tradisie geword in Nederland. [[Wilhelmina van Nederland|Koningin Wilhelmina]] en [[Juliana van Nederland|koningin Juliana]] het albei geabdikeer ten gunste van hul dogters en [[Willem I van Nederland|Willem I]] het geabdikeer ten gunste van sy oudste seun, [[Willem II van Nederland]].
 
Die huidige monarg, [[Beatrix van Nederland|koningin Beatrix]], het reeds verklaar dat sy nie in die nabye toekoms sal abdikeer nie sodat haar seun, [[Prins Willem-Alexander, Prins van NederlandOranje|kroonprins Willem-Alexander]], en sy vrou, [[Máxima Zorreguieta|prinses Máxima]], tyd met hul familie kan deurbring.
 
==Monarge van Nederland==