Verskil tussen weergawes van "Sakefunksies"

595 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
nog 'n paar idees
(nog 'n paar idees)
 
Die meeste ondernemings het ook dan 'n winsdoelwit wat hul nastreef binne 'n raamwerk van volhoubaarheid en om 'n goeie burger van die samelewing waarbinne hul werk, te wees.
 
Die doel wat 'n ondernemeing nastreef is om 'n wins te verkry deur die daarstelling van produkte en/of dienste waaraan die verbruiker 'n waarde sal heg wat groter is as die koste wat aangegaan is om dit te produseer. Die kostes waarna verwys word is die grondstowwe benodig (soos grond), kapitaal, arbeid en entrepreneurskap. Die vergoeding wat die firma vir die gebruik van hierdie produksiemiddele betaal is onderskeidelik - huur, rente, lone en wins. Hierdie produksiemiddele word deur indivdue of individuele huishoudings besit en word aan firmas beskikbaar gestel teen hierdie vergoeding.
 
{{saadjie}}
33

wysigings