Stelt: Verskil tussen weergawes

235 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
'''Stelte''' is pole uit hout of metaal, wat al eeue lank deur mense gebruik word om hoog bo-oor die grond te kan staan. Hulle is dikwels van 'n trappie voorsien, waarop 'n mens met sy voete kan staan, of van rieme waarmee die stelte aan die bene vasgebind is. NaasStelte 'nis gewildegewoonlik vermaaktussen in sirkusse20 en by75 straatteateropvoeringssentimeter ishoog, steltemaar asdaar 'nis nuttigeook hulpmiddelhoër gebruikvariante invan moerasgebiede.tot Ookby gebouesewe inof oorstromingsgebiede,agt opmeter. strandeDie enwêreldrekord opis onstabiele grond word dikwels opmet stelte opgerig,van ommeer skadeas deurtien water,meter golweopgestel. en aatd- en sandbewegings te voorkom.
 
Naas 'n gewilde vermaak in sirkusse en by straatteateropvoerings word stelte orals ter wêreld as 'n nuttige hulpmiddel gebruik, byvoorbeeld in moerasgebiede. Ook geboue in oorstromingsgebiede, op strande en op onstabiele grond word dikwels op stelte opgerig, om skade deur water, golwe en aatd- en sandbewegings te voorkom.