Verskil tussen weergawes van "Wêreldbank"

120 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Beeld & opdateer
k (r2.7.2+) (Robot: verander tl:Bangkong Pandaigdigan na tl:World Bank)
(+ Beeld & opdateer)
[[Lêer:Logo van die Wêreldbank.png|thumb|Logo van die Wêreldbank]]
[[Lêer:World Bank building at Washington.jpg|thumb|HoofkwartiereHoofkwartier van die Wêreldbank in [[Washington, D.C.]], [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]]]
[[Lêer:JYongKim.jpg|thumb|upright|Wêreldbank-president Jim Yong Kim]]
Die '''Wêreldbank''' ([[Engels]]: ''World Bank'') is die wêreld se grootste instelling vir ontwikkelingsamewerking en is op 27 Desember 1945 gestig. Die instelling verstrek lenings aan ontwikkelende lande en middelinkomste-lande, met die bestryding van armoede as hoofdoel. Hierdie internasionale bank is tegnies gesproke 'n gespesialiseerde organisasie van die [[Verenigde Nasies]]. Die finansiële steun wat deur die Wêreldbank verleen word, word vir verskeie doeleindes aangebring, van strukturele hervormings van 'n land se gesondheids- en onderwyssektor, tot omgewings- en infrastruktuurprobleme soos damme, paaie en nasionale parke. Die bank stel egter streng eise aan sy kliënte: sogenaamde "strukturele aanpassings" word vereis, soos antikorrupsiemaatreëls en privatisering van regeringsdienste.
 
== Presidente ==
Tot dusver was elke president van Amerikaanse afkoms.<ref>{{en}} [http://rulers.org/intorgs2.html#worldbank rulers.org: ''Rulers - International organizations O-W World Bank''] {{en}}</ref>
* '''RobertJim B.Yong Zoellick'''Kim (sedert 1 Julie 20072012)
* '''PaulRobert Wolfowitz'''B. Zoellick (1 JunieJulie 20052007 - 1 Julie 20072012)
* '''JamesPaul D. Wolfensohn'''Wolfowitz (1 Junie 19952005 - 1 JunieJulie 20052007)
* '''RichardJames Frank'''D. Wolfensohn (41 MeiJunie 1995 - 1 Junie 19952005)
* '''LewisRichard T. Preston'''Frank (14 SeptemberMei 19911995 - 41 MeiJunie 1995)
* '''BarberLewis BT. Conable, Jr.'''Preston (1 JulieSeptember 19861991 - 14 SeptemberMei 19911995)
* '''A.WBarber B. Clausen'''Conable, Jr. (1 Julie 19811986 - 1 JulieSeptember 19861991)
* '''Robert SA.W. McNamara'''Clausen (1 AprilJulie 19681981 - 1 Julie 19811986)
* '''GeorgeRobert Woods'''S. McNamara (1 JanuarieApril 19631968 - 1 AprilJulie 19681981)
* '''EugeneGeorge R. Black'''Woods (1 JulieJanuarie 19491963 - 1 JanuarieApril 19631968)
* '''JohnEugene JR. McCloy'''Black (171 MaartJulie 19471949 - 1 JulieJanuarie 19491963)
* '''EugeneJohn Meyer'''J. McCloy (1817 JunieMaart 19461947 - 171 MaartJulie 19471949)
* Eugene Meyer (18 Junie 1946 - 17 Maart 1947)
 
== Verwysings ==
 
== Bronne ==
* {{de}} Dreher, Axel: ''Die Kreditvergabe von IWF und Weltbank: Ursachen und Wirkungen aus politisch-ökonomischer Sicht''. wvb Berlin, BerlinBerlyn 2003, ISBN 3-936846-54-5.
* {{de}} Twele, Cord: ''Die Entwicklungspolitik der Weltbank-Gruppe vor dem Hintergrund der Schuldenkrise der »Dritten Welt« seit Beginn der achtziger Jahre'', Frankfurt am Main 1995.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|World Bank|Wêreldbank}}
* {{ar}} {{en}} {{es}} {{fr}} {{ru}} {{zh}} [http://www.worldbank.org Amptelike tuisblad]
* {{en}} [http://data.worldbank.org/data-catalog ''Worlbank Data Catalog''] {{en}}
* {{en}} [http://web.worldbank.org/WBSITE/EXTERNAL/EXTABOUTUS/EXTIBRD/0,,menuPK:3046081~pagePK:64168427~piPK:64168435~theSitePK:3046012,00.html IBRD] {{en}}
* {{en}} [http://www.worldbank.org/ida/ IDA] {{en}}
 
{{Saadjie}}
 
{{VN-Organisasies}}
 
[[Kategorie:Verenigde Nasies]]
[[Kategorie:Banke]]
[[Kategorie:Internasionale ekonomiese organisasies]]
[[Kategorie:Verenigde Nasies]]
 
{{Link GA|ru}}