Verskil tussen weergawes van "Slag van die Falkland-eilande"

Bron
(Nuwe artikel)
 
(Bron)
 
== Die slag ==
Tydens die oggend van 8 Desember word die Britse bevelvoeder, Vise-Admiraal Frederick Sturdee ingelig dat die Duitse vloot die eilande nader. Hy gee die bevel om die Duitse skepe te jaag. Hulle kelder die ''Scharnhorst'', ''Gneisenau'', ''Nurnberg'' en die ''Leipzig'' terwyl die ''Dresden'' ontsnap.
 
== Bron ==
* The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1975. ISBN 0-600-33111-3
 
[[Kategorie:Skepe]]
[[Kategorie:Eerste Wêreldoorlog]]