Verskil tussen weergawes van "Slag van Jutland"

verbeter
(verbeter)
|caption= Die Slag van Jutland
|partof=[[Eerste Wêreldoorlog]]
|date= 31 Mei - 1 Junie 1916
|place= [[Skagerrak]], [[Noordsee]]
|result=Duitse taktiese oorwinning, strategiese pat
|combatant1=[[Lêer:Naval Ensign of the United Kingdom.svg|20px]] [[Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland|Verenigde Koninkryk]]
|combatant2=[[Lêer:War Ensign of Germany 1903-1918.svg|20px]] [[Duitse RykKeiserryk]]
|commander1=[[Lêer:Naval Ensign of the United Kingdom.svg|20px]] [[John Jellicoe]]<br />
[[Lêer:Naval Ensign of the United Kingdom.svg|20px]] [[David Beatty]]
Die '''Slag van Jutland''' het plaasgevind op 31 Mei 1916 in die [[Noordsee]] tydens die [[Eerste Wêreldoorlog]] toe die Britse ''Grand Fleet'' slaags geraak het met die Duitse ''High Seas Fleet''. Dit was die laaste keer dat twee lande se volledige vlote slaags geraak het. Die Britse vloot het uit 148 skepe- en die Duitse vloot uit 99 skepe van alle tipes en grotes bestaan. Vise-Admiraal [[Reinhard Scheer]] was die bevelvoerder van die Duitse vloot en Admiraal Sir [[John Jellicoe]] was in beheer van die Britse vloot.
 
== Die Vlote ==
{| class="wikitable"
|-
|}
 
== Bron ==
* The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1979. ISBN 0-600-33111-3
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Veldslae|Jutland]]
[[Kategorie:Eerste Wêreldoorlog]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Duitsland]]
[[Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk]]
 
{{Link FA|de}}
{{Link FA|he}}
{{Link FA|sv}}
{{Link FAGA|depl}}
 
[[ar:معركة يولند]]