Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Skakel
[[Lêer:Yellow Tiger Moth Góraszka.JPG|thumb|regs|300px|'n ''Tiger Moth'' in vlug.]]
 
Die '''Havilland Tiger Moth''' is 'n twee-vlerk [[vliegtuig]] wat in die jare dertig deur Geoffrey de Havilland ontwerp is. Tydens die [[Tweede Wereldoorlog]] word meer as 4000 eksemplare gebou en deur die [[Britse Lugmag|''Royal Air Force'']] (RAF) gebruik vir die opleiding van vlieëniers. Die RAF skort die gebruik van die vliegtuie in 1952 op, maar omdat die vliegtuig relatief goedkoop is om te bedryf bly dit gewild in die burgerlugvaart.
 
== Eksterne skakels ==
102 895

wysigings