Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Yellow Tiger Moth Góraszka.JPG|thumb|regs|300px|'n ''Tiger Moth'' in vlug.]]
 
Die '''Havilland Tiger Moth''' is 'n twee-vlerk [[vliegtuig]] wat in die jare dertig deur Geoffrey de Havilland ontwerp is. Tydens die [[Tweede Wereldoorlog]] word meer as 40004 000 eksemplare gebou en deur die [[Britse Koninklike Lugmag|]] (''Royal Air Force'']] (RAF) gebruik vir die opleiding van vlieëniers. Die Britse Lugmag skort die gebruik van die vliegtuie in 1952 op, maar omdat die vliegtuig relatief goedkoop is om te bedryf, bly dit gewild in die burgerlugvaart.
 
== Eksterne skakels ==