Verskil tussen weergawes van "Rio Grande"

254 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Beelde
(+ Beelde)
}}
 
[[Lêer:Rio Grande River south of Albuquerque.jpg|thumb|links|Die Rio Grande suid van Albuquerque, Nieu-Meksiko.]]
[[Lêer:Rio Bravo El Paso-Juarez.jpg|thumb|links|Die Rio Grande tussen Ciudad Juárez, Chihuahua, en El Paso, Texas.]]
[[Lêer:Matamoros008.JPG|thumb|links|Die Rio Grande tussen Matamoros, Tamaulipas, en Brownsville, Texas, wes van die monding in die Golf van Meksiko.]]
Die '''Rio Grande''' ([[Spaans]] vir "groot Rivier"), '''Río Bravo del Norte''' of net '''Río Bravo''' genoem in [[Meksiko]] (''Wild-rivier van die Noorde''), is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in [[Noord-Amerika]]. Die rivier, met 'n lengte van 3 051 km, is die derde langste rivier in Noord-Amerika ná die [[Missouririvier]]-[[Mississippirivier]] en die [[Yukonrivier]].
 
[[Lêer:Rio Bravo El Paso-Juarez.jpg|thumb|links|Die Rio Grande tussen Ciudad Juárez, Chihuahua, en El Paso, Texas.]]
Die Rio Grande vloei deur die volgende lande: [[Verenigde State van Amerika]] en Meksiko, asook deur die volgende stede: [[Albuquerque]], [[Las Cruces]], [[El Paso]], [[Ciudad Juárez]], [[Nuevo Laredo]] en [[Laredo]]. Die rivier loop deur die suid-oostelike [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|Amerikaanse deelstate]] [[Colorado]], [[Nieu-Meksiko]] en [[Texas]], asook deur die noord-oostelike [[Deelstate van Meksiko|Meksikaanse deelstate]] [[Chihuahua]], [[Coahuila]], [[Nuevo León]] en [[Tamaulipas]].
 
Die rivier mond in die [[Golf van Meksiko]] uit en vorm sedert die [[Meksikaans-Amerikaanse Oorlog]] van 1848 die grens tussen Meksiko en die Verenigde State.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Riviere in Meksiko]]