Migrasie van voëls: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Die '''migrasie van voëls''' is die jaarlikse seisoenale migrasie wat verskeie [[voëls]] onderneem. Hulle broei gewoonlik op een plek, maar oorwinter elders. Die voordeel hiervan is dat hulle die gunstige weer en beskikbaarheid van voedsel in hul oorwinteringsgebied kan benut, veral as die broeigebied se winters te koud of as die dae te kort is. Voëls wat jaarliks trek, word '''trekvoëls''' genoemd, voëls wat die hele jaar op een plek deurbring word '''standvoëls''' genoem.
 
== Trekvoëls ==
Trekvoëls is voëls, soos die [[swael]]tjie, wat elke jaar na warmer lande trek. As dit koud raak in Suid-Afrika vlieg swaeltjies byvoorbeeld na na Europa, waar dit dan somer is. Trekvoëls kom elke keer na dieselfde plek, soms dieselfde nes terug.
 
== Standvoëls ==
Standvoëls is voëls wat somer en winter op dieselfde plek bly, soos die [[mossie]].
 
{{Saadjie}}