Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
<!-- Die konvensie is om teenwoordige tyd te gebruik -->
[[Beeld:Mona Lisa, by Leonardo da Vinci, from C2RMF retouched.jpg|thumb|Die '''''Mona Lisa''''' is 'n [[olieverf]]skildery op [[populier]]hout. Die afmetings daarvan is 77cm by 53cm.]]
*[[867]] - [[Pous Adrianus II]] volg [[Pous Nicolaas I]] die Grote op.
*[[1287]] - Die [[Zuider Zee]]muur val plat, en meer as 50,000 mense sterf.
*[[1515]] - [[Pous Leo X]] stel Adrian Gouffier de Boissy, biskop van Coutance, aan as kardinaal.
*[[1542]] - Prinses Mary Stuart word Koningin [[Mary I van Skotland]].
*[[1545]] - [[Giovanni Angelo Medici]] (later [[Pous Pius IV]]) word aartsbiskop van Ragusa.
*[[1588]] - [[Pous Sixtus V]] stel Agostino Cusani en Francesco Maria del Monte Santa Maria aan as kardinale.
*[[1740]] - [[Pous Benedictus XIV]] verklaar Stephana de Quinzanis salig.
*[[1772]] - [[Pous Clemens XIV]] stel Leopold Ernest von Firmian, prins-biskop van Passau aan as kardinaal.
*[[1840]] - [[Pous Gregorius XVI]] stel Lodovico Altieri, titulêr aartsbiskop van Efeso en Silvestro Belli, assessor van die Inkwisisie aan as kardinale.
*[[1900]] - [[Max Planck]] publiseer sy studie van die [[kwantumteorie]].
*[[1902]] - Die eerste [[telegraaf]]kabel word dwarsoor die [[Stille Oseaan]] gelê.
*[[1911]] - Die eerste ekspedisie bereik die [[Suidpool]], gelei deur [[Roald Amundsen]].
*[[1927]] - [[Irak]] word onafhanklik van die [[Verenigde Koninkryk]].
*[[1939]] - Die [[Sowjet-unie|VSSR]] word van die [[Liga van die Nasies]] verban.
*[[1946]] - Die [[Verenigde Nasies]] stem om sy hoofkwartier in [[New York]] te vestig.
*[[1960]] - [[België]], [[Denemarke]], [[Duitsland]], [[Frankryk]], [[Griekeland]], [[Ierland]], [[Italië]], [[Kanada]], [[Luxemburg, land|Luxemburg]], [[Nederland]], [[Noorweë]], [[Oostenryk]], [[Portugal]], [[Swede]], [[Spanje]], [[Switserland]], [[Turkye]], [[Verenigde Koninkryk]], [[Verenigde State van Amerika]] en [[Ysland]] stig in [[Paris]] die [[OECD]].
*[[1962]] - Die [[Mariner 2]]-[[ruimtetuig]] word die eerste om verby [[Venus_%28planet%29|Venus]] te vlieg.
* 1962 - Die ''[[Mona Lisa]]'' word gewaardeer teen [[Verenigde State dollar|VS$]]100 miljoen, die [[Lys van die duurste skilderye|hoogste assuransiewaardasie vir 'n skildery]] in die geskiedenis.
*[[1981]] - [[Israel]] annekseer die [[Golan-hoogtes]].
 
== Geboortes ==
<!-- Gebruik (†&nbsp; 1980) om ooreenstemmende sterfdatums aan te dui -->
*[[1503]] - [[Nostradamus]], astroloog en wiskundige (†&nbsp; [[1566]]).
*[[1546]] - [[Tycho Brahe]], sterrekundige (†&nbsp; [[1601]]).
*[[1867]] - [[Alf Richards]], [[Suid-Afrika]] se derde [[Springbokkaptein]] (†&nbsp; [[1904]]).
*[[1896]] - Koning [[George VI van die Verenigde Koninkryk]] (†&nbsp; [[1952]]).
*[[1931]] - [[Margaret Bakkes]], Afrikaanse skrywer.
 
== Sterftes ==
<!-- Gebruik (Gebore &nbsp; 1980) om ooreenstemmende geboortedatums aan te dui -->
*[[872]] - [[Pous Adrianus II]].
*[[1542]] - [[James V van Skotland]] (Gebore* &nbsp;[[1512]]).
*[[1799]] - [[George Washington]], eerste [[President van die Verenigde State]] (Gebore* &nbsp;[[1732]])
*[[1861]] - [[Albert van Saxe-Coburg-Gotha|Prins Albert]], die metgesel van [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|Koningin Victoria]] (Gebore* &nbsp;[[1819]]).
*[[1970]] - [[Cecilia Wessels]], 'n Suid-Afrikaanse operasangeres (* [[1895]]).
 
== Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae ==
11 937

wysigings