Arnobarnard

 
Data is verskuif na [[Wikipedia:Statistiek|statistieke blad]].
 
Indien enigeen belangstel om artikels se gewildheid oor tyd te sien, kan julle die onderstaande skakels volg. Ek het met die admin van die betrokke webwerf gereël vir funksionaliteit, alhoewel ons wiki projek nie in die gereedskap wys nie.
* Vir enkele artikel voorbeeld: http://toolserver.org/~emw/wikistats/?p1=Tuisblad&project1=af&from=12/10/2007&to=1/11/2013&plot=1 - let op die "project1=af" gedeelte sodat dit af.wikipedia.org se statistieke wys.
* Om drie artikels te vergelyk voorbeeld: http://toolserver.org/~emw/wikistats/?p1=Verenigde_Nasies&p2=New_York_Stad&p3=Staat_van_Palestina&project1=af&from=12/10/2007&to=1/11/2013&plot=1
Verander net die datums en artikel name om jou eie grafiek te genereer.
 
Dankie aan [http://en.wikipedia.org/wiki/User:Emw EMW] vir die gereedskap.
5 652

wysigings