Verskil tussen weergawes van "Magda Beukes"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
}}
 
'''Magda Beukes''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise waswat bekendheid verwerf het met die rolle wat sy in [[Afrikaans]]e [[rolprent]]e gespeel het. Sy het ook verskeie eenvrouvertonings geskryf en vervaardig. In 1982 verruil sy die vermaaklikheidsbedryf om opheffingswerk in [[Mosselbaai]] te doen, waar sy ‘n'n dramagroep onder tieners op die been bring. Daarna het sy haar toegespits op televisie-optredes, onder andere in die rol van Kleintjie Smit in ''Amalia I'' en ''II'', en kleiner rolle teenoor Eckardt Rabe en [[Brümilda van Rensburg]] in [[Egoli: Plek van Goud|Egoli]], asook in ''Scandal''. Haar huidige rol is as Marina Verwey in Binnelanders[[Binneland]]ers.
 
== Filmografie ==