Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

46 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
==Spesies==
Daar is drie [[spesie]]s en verskeie [[subspesie]]s. Sebrabevolkings in verskillende dele verskil baie, en die wetenskaplike klassifikasie van verskeie spesies is onduidelik.
Die mees algemene spesie is ''Equus quagga'' (voorheen ''Equus burchelli''), die '''bontsebra''' (''En: Plains Zebra''). Hierdie spesie het vyf subspesies in suider- en oos-Afrika. Die mees bekende subspesie is die [[kwagga]], ''Equus quagga quagga'', wat reeds uitgesterf het.
 
Die mees algemene spesie is ''Equus quagga'' (voorheen ''Equus burchelli''), die '''[[Bontkwagga|bontsebra]]''' (''En: Plains Zebra''). Hierdie spesie het vyf subspesies in suider- en oos-Afrika. Die mees bekende subspesie is die [[kwagga]], ''Equus quagga quagga'', wat reeds uitgesterf het.
Die '''bergsebra''' (''Equus zebra'') van suid-wes Afrika het 'n slanker pels met 'n wit maag en nouer strepe as die bontsebra. Dit het twee subspesies wat bedreig word.
 
Die '''[[bergkwagga|bergsebra]]''' (''Equus zebra'') van suid-wes Afrika het 'n slanker pels met 'n wit maag en nouer strepe as die bontsebra. Dit het twee subspesies wat bedreig word.
 
'''Grevy se Sebra''' (''Equus grevyi'') is die grootste tipe sebra, met regop maanhare, en 'n lang, nou kop wat dit na 'n esel laat lyk. Hierdie sebras kom voor in die semi-bar grasvelde van [[Ethiopië]], [[Somalië]] en noordelike [[Kenia]]. Grevy se Sebra word ook bedreig.
[[Image:Zebra Botswana edit02.jpg|thumb|200px|left|Sebras in Botswana.]]
[[Image:Zebra-tame-jumping.jpg|thumb|200px|right|'n Mak sebra wat gery word vroeg in die 1900s in Oos-Afrika.]]
 
==Kruisteling==
69 924

wysigings