Verskil tussen weergawes van "Maloti-rooivlerkie"

Verbeter
(→‎Bron: Eksterne skakel)
(Verbeter)
 
Die '''Maloti-rooivlerkie''' (''Pseudobarbus quathlambae'') is 'n varswater [[vis]] wat endemies is aan [[Lesotho]]. Dit kom voor in die bolope van die [[Oranjerivier]]. In Engels staan dit bekend as die ''Maloti minnow''.
 
== Voorkoms ==
Die vis het baie klein skubbetjies en die lyf is slank. Daar is 'n paar baarde om doie mond. Die mannetjies het verskeie klein [[tuberkel]]s op die kop. Die vis is olyf of grys-bruin tot donker blou aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant.
 
== Habitat ==