Verskil tussen weergawes van "Maloti-rooivlerkie"

→‎Habitat: Verbeter
(→‎Habitat: Spelfout)
(→‎Habitat: Verbeter)
 
== Habitat ==
Die vis leef in poele en helder strome. Hulle vreet water [[insekte]] en broei in die somer. Die eiers word gelê in rots-skeure en tussen klippe en rotse. Die onvolwasse visse leef in skole saam in groter poele; die onvolwasse visse leef een-een of in klein groepegroepies saam.
 
== [[Bewaringstatus]] ==