Verskil tussen weergawes van "De Voortrekkers"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''De Voortrekkers''' is 'n stilrolprent, sonder klank, wat op [[16 Desember]] [[1916]] vrygestel is. Dit word as die eerste [[Afrikaans]]e rolprent beskou omdat flitskaarte in Afrikaans of Nederlands tussen tonele vertoon is. Die rolprent is deur die Amerikaanse magnaat, Isadore William Schlessinger befonds.
 
==Genre==
 
== Storielyn ==
Die film handel oor die [[Boere]] se [[Groot Trek]] teen die einde van die 1830's. Dit eindig met 'n rekonstruksie van die [[Slag van Bloedrivier]] in 1838, waar 'n paar honderd Afrikaners duisende Zoeloes verslaan het. Die film is lank na sy vrystelling steeds in klaskamers en ter herdenking van die gebeure vertoon.
 
== Sien ook ==