Verskil tussen weergawes van "Pad"

3 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die bou van publieke paaie word gewoonlik met belastinggeld gefinansier. Somme paaie het tolhekke, waar mense moet betaal om die pad te kan gebruik.
 
Padtekens word langs paaie geplaas om plekname, afstande en ander belangrike inligting aan te dui. Padreëls moet ten alle tye gehoorsaam word om te verseker dat die verkeer vloei en veiligheid gehandhaaf word. Verkeersbeamptes word soms ingespan om te help om die verkeer te reguleer en oortreders vas te vat.
 
== Sien ook ==