Hollywood: Verskil tussen weergawes

9 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
Klein wysigings
k (robot Bygevoeg: hy:Հոլիվուդ)
k (Klein wysigings)
'''Hollywood''' is 'n distrik in [[Los Angeles]], [[Kalifornië]], die [[Verenigde State van Amerika]]. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse [[rolprent]]industrie te verwys.
 
Hollywood wasis aanvanklikoorspronklik in [[1857]] as 'n onafhanklike stad gestig. Die staden wordis in [[1903]] by [[Los Angeles]] ingelyf. In [[1910]] wordhet dit 'n distrik van Los Angeles geword. 'n Referendum wordis in November [[2002]] gehou om Hollywood van Los Angeles af te skei, maar die voorstel wordis met 'n oorweldigende meerderheid verwerp.
 
Die naam ''Hollywood'' word ook gebruik om na die [[Rolprent|filmindustrie]] in en om Hollywood te verwys. Die eerste studioateljee wordis in [[1911]] deur David Horsley van die Nestor Company opgerig. In dieselfde jaar wordis 'n verdere 15 onafhanklike studio'sateljees daar oopgemaak. Die gebied is ideaal vir rolprentproduksie vanweë die goeie weer en langer dae.
 
== Besienswaardighede ==