Verskil tussen weergawes van "3 Julie"

120 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
→‎Gebeure: pius 11
k (→‎Gebeure: pius 11)
*[[1826]] – [[Bartolomeo Alberto Cappellari]] (later [[Pous Gregorius XVI]]) word kardinaal-priester van S. Callisto
*[[1856]] – [[Kansas]] word ’n deelstaat van die [[VSA]]
*[[1863]] – Einde van die Slag van Gettysburg. Oorwinning vir die Noordelike Magte.
*[[1919]] - [[Achille Ratti]] (later [[Pous Pius XI]]) word titulêr aartsbiskop van Naupactus en nuntius in [[Pole]].
*[[1962]] – [[Algerië]] word onafhanklik van [[Frankryk]]
*[[1976]] – [[Israel]] red gyselinge van die vliegtuigkapers in [[Entebbe]], [[Uganda]]
10 600

wysigings