Verskil tussen weergawes van "Februarie-rewolusie"

geen wysigingsopsomming nie
 
== Abdikasie ==
[[ImageLêer:Nikolaus II. (Russland).jpg|thumb|rightregs|200px|[[Nikolaas II van Rusland|Nikolaas II]] in ballingskap in 1917 nadat hy geabdikeer het]]
 
Teen Saterdag 25 Februarie het die polisie beheer oor die situasie verloor. Nikolaas, wat geweier het om die erns van die situasie in te sien, het op dié aand ’n telegram aan die hoof van die Petrogradse militêre distrik, generaal Sergei Chabalog, gestuur: "Ek beveel jou om môre ’n einde te bring aan die wanorde in die hoofstad, wat onaanvaarbaar is in dié moeilike tyd van oorlog met Duitsland en Oostenryk."<ref>Aangehaal deur Chabalof in sy getuienis van 22 Maart 1917, in Padenije tsarskogo rezjima: stenografitsjeskije otsjetoe doprosof i pokazanii, dannich w 1917 g. w Tsjrezwitsjainoi Sledstwennoi Komissii Wremennogo Prawitel'stwa [''Die val van die tsaristiese regime: stenografiese verslae van die ondervraging en getuienis in 1917 voor die Buitengewone Kommissie van Ondersoek van die Voorlopige Regering''], red. P. E. Shchegolev, 7 vol. (Moskou en Leningrad, 1924–1927), 1: 190–91.</ref> Die meeste van die soldate het die opdrag op die 26ste gehoorsaam, maar muiterye, wat dikwels deur offisiere van die laer range gelei is, het oornag versprei. Op die oggend van die 27ste het soldate wat gestuur is om die onrus te beëindig, aangesluit by die werkers in die strate, van wie baie teen dié tyd gewapen was. Die polisie, wat ver in die minderheid was, het self later by die stakers aangesluit.
 
== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/February_Revolution]
{{Verwysings}}
<references/>
 
== Sien ook ==
* [[Russiese Rewolusie (1905)]]
* [[Russiese Rewolusie (1917)]]
* [[Oktober-rewolusie]]
* [[Russiese Burgeroorlog]]
 
== Eksterne skakels ==
 
[[Kategorie:Russiese Rewolusie]]
[[Kategorie:Februarie]]
 
[[ar:ثورة فبراير]]