Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

322 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
bedanking afrigter McClaren
kapasiteit = 30 200 |
voorsitter = {{vlagikoon|NL}} [[Joop Munsterman]]|
afrigter = {{vlagikoon|ENGNL}} [[SteveAlfred McClarenSchreuder]]|
liga = [[Eredivisie]]
| patroon_la1 = _Twente11Home
}}
 
'''FC Twente''' is 'n [[sokker]]span uit [[Enschede]] in [[Nederland]] wat in die [[Eredivisie]] (1ste afdeling) speel. FC Twente is die houer van die [[Johan Cruijff Schaal]]. Die [[afrigter]] is [[SteveAlfred McClarenSchreuder]].
 
Die tuisveld van FC Twente is die [[Grolsch Veste]], met 'n kapasiteit van 30 200 sitplekke. Onder ondersteuners is die stadion bekend vir sy aangename atmosfeer.
 
In die huidig seisoen (2012/13) speel FC Twente in die Eredivisie. In die [[UEFA Europa League|Europa League]] is Twente uitgeklop in die groepuitdunne en in die KNVB-Beker is die span uitgeklop deur [[FC Den Bosch]]. Op [[26 Januari]] het [[Steve McClaren]] bedank as afrigter van die span, deur die swak resultate.
 
== Geskiedenis ==
Na die byna bankrot het [[Joop Munsterman]] voorsitter geword. Hy het die skuld weggewerk in slegs vyf jaar. Sedert Munsterman voorsitter is, het die klub baie gegroei en het die tweede goue era begin. Die stadion is eerst uitgebrei na 24 000 toeskouers en sedert 2006 speel FC Twente altyd in die bekertoernooie van die UEFA ([[UEFA Intertoto-beker|Intertoto-beker]] (gewen in 2006), [[UEFA Europa League|UEFA-Beker]] en [[UEFA Champions League|Champions League]]). Nadat hulle twee keer as naaswenner eindig in 2008 en 2009, het FC Twente in 2010 sy eerste nasionale titel gewen. In seisoen 2010/11 het die klub verder gegaan met titels te wen. Eerst verower hulle die [[Johan Cruijff Schaal]] deur [[AFC Ajax|Ajax]] in die eindstryd met 1-0 te klop, daarna wen hulle ook die [[KNVB-Beker|nasionale beker]] deur opnuut in die eindstryd Ajax te klop (3-2). Die derde eindstryd teen Ajax, vir die nasionale titel (deur toeval die laaste ronde), gaan in [[Amsterdam]] met 3-1 verlore.
In die volgende seisoen wen Twente weer die Johan Cruijff Schaal deur weer Ajax in die eindstryd te klop, nu met 2-1. In hierdie seisoen is die stadion weer uitgebrei tot 30.000 sitplekke (deur die ongeluk by die uitbreiing het hulle die eerste wedstryde vir minder toeskouers gespeel en het hulle selfs die eerste spel teen [[FC Vaslui]] vir die Champions League in die [[Gelredome]] in [[Arnhem]] gespeel).
 
In die seisoene 2011/12 en 2012/13 bedank die afrigter van die span (onderskeidelik [[Co Adriaanse]] en [[Steve McClaren]]) deur die swak resultate in die Eredivisie en die nasionale en internasionale uitkloptoernooie.
 
==Erelys==
1 253

wysigings