Verskil tussen weergawes van "22 Januarie"

14 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
replaced: Kategorie:DatumKategorie:Januarie, {{commons|Category: → {{commonskat| using AWB
(→‎Sterftes: Bygewerk)
k (replaced: Kategorie:DatumKategorie:Januarie, {{commons|Category: → {{commonskat| using AWB)
* [[1680]] - [[Vincenzo Maria Orsini]] (Later [[Pous Benedictus XIII]]) word Aartsbiskop-biskop van Cesena (Italië).
* [[1844]] - [[Pous Gregorius XVI]] stel drie nuwe kardinale aan waaronder Antonio Maria Cagiano de Azevedo, ouditeur-generaal van Apostoliese Kamer.
* [[1879]] - Britse magte in [[Zoeloeland]] lei 'n verpletterende nederlaag teen [[Cetshwayo]] se impies in die [[Slag van Isandlwana]].
* [[1901]] - Na hy die titel Prins van [[Wallis]] vir ses dekades gehou het, word [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk|Koning Edward VII]] die oudste man om die Britse troon op te volg.
* [[1905]] - Russiese Revolusie: Vreedsame betogings gelei deur Vader Gapon eindig in 'n menseslagting op Bloedige Sondag buite die Winterpaleis in [[St. Petersburg]].
* [[1973]] - Roe v. Wade: Die Hoogsgereghof van die VSA lewer 'n mylpaalbeslissing oor aborsie.
* [[1980]] - Andrei Sakharov, 'n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975 Nobelprys vir Vrede word in [[Moskou]] gearresteer en na Gorki verban.
* [[2009]] - Die groepshoof van die SABC, adv. Dali Mpofu, word in die pad gesteek.
 
== Sterftes ==
<!-- Gebruik (Geb.&nbsp; 1980) om ooreenstemmende geboortedatums aan te dui -->
* [[1901]] - [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|Koningin Victoria]] van Brittanje sterf.
* [[1922]] - [[Pous Benedictus XV]].
* [[2013]] - [[Peter van der Merwe]], Suid-Afrikanse krieketspeler (* [[1937]]).
 
== Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae ==
----
 
{{commonscommonskat|Category:22 January}}
 
[[Kategorie:DatumJanuarie]]
 
[[an:22 de chinero]]