Gadidae: Verskil tussen weergawes

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
Verbeter
(→‎Genus: Verbeter)
(Verbeter)
'''Gadidae''' is 'n [[vis]]-familie wat tot die orde [[Gadiformes]] behoort. Die [[Europese kabeljou]]e en [[Skelvis]] is lede van hierdie familie. Geen van die spesies kom aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voor nie. Dit is 'n visfamilie van groot kommersiële waarde.
 
== Subfamiles ==